Verbruikersbesteding is onder druk

Suid-Afrikaanse verbruikers is vasgevang in ‘n knyptang van skerp prysstygings en stygende skuldvlakke. En kenners waarsku dat dit niks goed inhou vir die ekonomie nie. ‘n Ekonoom en skuldberader het hul kommer uitgespreek oor die huidige lot wat verbruikers in die gesig staar. Hulle wys daarop dat toestande al moeiliker vir verbruikers word, wat weer […]

Let Us Help You

I agree to the processing of my personal information as outlined in the Privacy Notice.

Your Submission was successful