#SakeUur: Te veel skuld? Luister hier wat berading behels

Daar word reeds vir ’n geruime tydperk berig dat Suid-Afrikaners in skuld verdrink. Die Menseregtekommisie het onlangs onthul dat meer as die helfte van die land se sowat 19-miljoen aktiewe verbruikers oorlaai is met skuld wat hulle nie kan diens nie. Neil Roets, die hoof-uitvoerende beampte van Debt Rescue, verduidelik wanneer verbruikers skuldberading moet begin […]

Let Us Help You

I agree to the processing of my personal information as outlined in the Privacy Notice.

Your Submission was successful