‘Minister moet ingryp’, want als word duurder

Hanlie Stadler Al hoe meer ondernemings is bekommerd oor die druk wat duurder brandstof, kos en krag en hoer rentekoerse op verbruikers gaan he. A! hoe meet stemme klink ook op dat Enoch Godongwana, minister van nansies, sy begrotingsrede op 23 Februarie gebruik om brandstofpryse te verlaag. Dit kan net gebeur indien die regering die […]
eNCA- Debt Rescue talks hike in cost of living