OFM talks to Annaline van der Poel about the price hikes
Enorme skok vir Junie verwag

By: Hanlie Stadler Die onderverhaling op die petrolprys het vandeesweek deur R2 per liter gebreek te midde van die verswakkende rand en stygende oliepryse. Hoewel die oorsigmaand vir Junie se brandstof pryse nog tien dae duur, is daar nou die vooruitsig dat die petrolprys met meer as R3,50 per liter gaan styg en diesel met […]