Petrolprys: ‘Verligting by pompe ’n rookskerm vir komende ramp’

by William Horne Is wegholinflasie ons voorland? Ondanks verligting by die petrolpomp vandeesweek, is stygende lewenskoste besig om miljoene tot armoede te dryf. Neil Roets, uitvoerende hoof van Debt Rescue, sê in ‘n verklaring ‘n ramp is op pad en verbruikers moenie op hul louere rus oor die klein daling in die petrolprys dié week […]