93% van verbruikers moet kos weggooi weens beurtkrag

By Hanlie Stadler Baie Suid-Afrikaners kan reeds nie genoeg kos bekostig nie; beurtkrag vererger hul nood.Beurtkrag is besig om Suid-Afrikaners baie duur te staan te kom. In ’n onlangse peiling deur Debt Rescue het ’n skokkende 93% van die respondente gesêhulle moes al kos weggooi wat bederf het terwyl yskaste afgeskakel was.Daarby moes 38% al […]