Verbruikersake: Druk op SA’ners se beursies neem steeds toe

Deur Ina Opperman suid-Afrikaaners leef nou al ‘n paar maande saam met volgehoue beurtkrag en nou word die Nasionale Energiereguleerder se massiewe 18.65%-verhoging in elektrisiteitstariewe ook nog geïmplementeer. Dit is dus nie verbasend dat die resultate van ‘n onlangse opname deur Debt Rescue toon dat die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaaners nie meer glo dat hulle dit […]