Keer voor skuld jou kelder

Deur Meghan Lawrence Baie van ons is in ‘n skuldstrik vasgevang. Kenners wys hoe jy uit dié pekel kan kom. Die eerste vyf maande van 2023 is reeds op sy kop. Jou Desember-bonus is ’n distant memory en jy sien klaar uit na die volgende bonus vir finansiële verligting. AI wat jy nou het, is […]