Nou is daar selfs twyfel of rentekoers vanjaar verlaag gaan word

Eers het ekonome verwag dat die rentekoers in Maart verlaag gaan word, toe in Mei, toe in Julie. Ná die Reserwebank se besluit Woensdag om die rentekoers onveranderd te hou, begin twyfel insluip of mense met skuld reeds vanjaar verligting gaan kry. Hoewel die Reserwebank sélf steeds voorsien dat die rentekoers in 2024 verlaag gaan […]

Let Us Help You

I agree to the processing of my personal information as outlined in the Privacy Notice.

Your Submission was successful