Suid-Afrikaners Leef op Skuld om te Oorleef

radio interviews

Ondanks die onlangse verlaging in brandstofpryse en ’n afname in inflasie, sê Annalien van der Poel, Bedryfshoof van Debt Rescue dat Suid-Afrikaanse verbruikers steeds geen werklike verligting ervaar nie.  Die pryse van basiese kossoorte bly buitensporig hoog, en selfs wanneer afslag beskikbaar is, is dit nie genoeg om die impak van die afgelope jare se […]

Let Us Help You

I agree to the processing of my personal information as outlined in the Privacy Notice.

Your Submission was successful