Annaline van der Poel, Bedryfs Hoof van Debt Rescue, gesels oor die verreikende impak van die jongste verhoging in die brandstofprys. Sy beklemtoon hoe dit nie net jou sak raak nie, maar ook ’n groot invloed het op beide privaat en openbare vervoer. Annaline is bekommerd dat hierdie stygings verdere druk plaas op gesinne wat reeds sukkel, en dat dit vir baie mense onmoontlik raak om hulle skuld te bekostig of hulle uitgawes te dek.
Luister na die onderhoud: