Selfs al daal inflasiekoers, styg die kospryse steeds
Die prys van ’n bruinbrood het in die afgelope twee weke met 30% gestyg en aartappels is nou 17,8% duurder as 14 dae gelede. Dit blyk uit Rapport se tweeweeklikse opname van kospryse by supermarkte. Pieter van Zyl van Aartappels SA sê die aartappelvoorraad is laag. “Daar is net te min aartappels. Die opbrengste is […]