Nét 52% van SA spaar vir noodgevalle

Volgens ‘n onlangse peiling van Budget Insurance, sê meer as die helfte (52%) van Suid Afrikaners dat hulle wel vir ‘n noodgeval spaar terwyl net 19% vir 3 maande sal kan oorleef indien hulle sonder ‘n inkomste sal wees. Die enigste manier om die situasie te verbeter is deur werkskepping alhoewel dit nie tans lyk […]