Nét 52% van SA spaar vir noodgevalle

Volgens ‘n onlangse peiling van Budget Insurance, sê meer as die helfte (52%) van Suid Afrikaners dat hulle wel vir ‘n noodgeval spaar terwyl net 19% vir 3 maande sal kan oorleef indien hulle sonder ‘n inkomste sal wees.

Die enigste manier om die situasie te verbeter is deur werkskepping alhoewel dit nie tans lyk of die situasie gaan verbeter nie.

Ongelukkig neem onversekerde skuld soos winkel en kredietkaart skuld toe terwyl versekerde skuld soos huislenings afneem. Dit het ‘n groot effek op huishoudings se finansies in Suid Afrika. Luister gerus na ons radio onderhoud met Kyknet vir meer inligting.

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Did you know?

You can start your application process already. Simply download your assessment or fill in our online application and get one step closer to becoming debt-free with Debt Rescue!

Subscribe to Our Weekly Email