Die ekomonie staan tans stil, wat ‘n negatiewe impak op elke huishouding het. Talle sukkel om hul skuld te betaal en reeds 2 uit 5 mense het aansoek gedoen vir verligting vanaf krediteure. Neil Roets vanaf Debt Rescue waarsku verbruikers om steeds hulle skuld te betaal as hulle kan, en nie verdere lenings aan te… Continued
Een van die positiewe gevolge van die COVID-19 pandemie is die reserwebank se besluit om die rente koers met 100 bases punte te sny. Die Suid Afrikaanse reserwebank het die voorbeeld van talle ander lande se sentrale banke gevolg en die rentekoerse met 1 persentasie punt gesny. Dit is gedoen in ‘n poging om aan… Continued
Almost half of credit consumers in SA are behind on payments Bad debt soars as people in South Africa are spending money they don’t have. After Cyril Ramaphosa announced a state of disaster, photos and videos of people clearing the shop shelves have gone viral. Debt Rescue was already preparing for a very busy year… Continued
Volgens ‘n onlangse peiling van Budget Insurance, sê meer as die helfte (52%) van Suid Afrikaners dat hulle wel vir ‘n noodgeval spaar terwyl net 19% vir 3 maande sal kan oorleef indien hulle sonder ‘n inkomste sal wees. Die enigste manier om die situasie te verbeter is deur werkskepping alhoewel dit nie tans lyk… Continued