Wat om te weet oor die nuwe skuldwysigings wet
Neil Roets uitvoerende hoof van Debt Rescue praat oor die nuwe Skuld wysigings wet. Die wet maak voorsiening vir skuldverligting deur byvoorbeeld skuld op te skort vir sekere tydperke of in sekere gevalle daarna skuld uit te wis. Uitwissing van skuld soos per die wet is net van toepassing waar iemand slegs ongesekureerde krediet van […]