Die Burger


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

Die herroeping van polonie en ander verwerkte vleisprodukte weens ‘n listeriose-uitbreking sal ‘n reuse-impak op die heel armste deel van die bevolking hê. Dit is omdat dié deel staatmaak op dié goedkoop bron van proteïene, sê Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuld beradings groep Debt Rescue. Volgens die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het… Continued

Motoriste kan in Julie, betyds vir die wintervakansie, ’n skerp daling in petrolpryse verwag danksy die verrassende veerkrag van die rand en laer oliepryse. Die onafhanklike ekonoom Dawie Roodt verwag petrolpryse kan met tussen 60c en 64c per liter daal, en diesel kan met sowat 60c per liter daal. “Die rand het in die eerste… Continued

Hanlie Stadler Suid-Afrikaanse verbruikers moet huile gereed maak vir ‘n moeilike jaar. Die petrolprys styg reeds Woensdag met tot 50c per liter en dit is dalk nie naastenby die slegste niius wat skuldbelaaide verbruikers sai moet verdum­me. Inflasie – veral wat kospryse betref – gaan nog geruime tyd hemelhoog wees, met veral vleispryse wat volgens… Continued

Suid-Afrikaners, veral diegene met huisverbande, sal Donderdagmiddag weet of hulle meer vir hul skuld moet opdok as die Reserwebank die rentekoers sou verhoog. Intussen haal wêreldmarkte weer asem nadat die Federale Reserweraad (Fed) in Amerika besluit het om Amerikaanse rentekoerse vir eers onveranderd te hou. Die agterdeur bly egter oop vir ’n verhoging later vanjaar.… Continued

Johannesburg. – Die Reserwe bank se aggressiewe verhoging van die rentekoers gister gee mense op Skuldbult min of geen beweegruimte. Dit is minstens die derde swaar slag vir Suid-Afrikaners naas die verswakking van die rand en die droogte en die gepaardgaande hoér kospryse, maar daar kom heel moontlik nóg ‘n paar, soos hoér belas- ting,… Continued

Finansiele ramp wag as skuld nie in bedwang gehou word Gaan sit dadelik om ‘n tafel met jou familielede en vriende en stem in dat julle nie vanjaar Kersgeskenke gaan koop nie. Moenie buitensporig feesvier nie en moenie onnodige goed koop nie. Gebruik jou bonus of enige bykomende inkomste om skuld te delg. Dis die… Continued

KAAPSTAD. – As die Nasio- nale Energiereguleerder (Ner- sa) Eskom se aansoek vir ‘n 25%-kragverhoging toestaan, is dit ” ‘n ramp wat miljoene verbruikers in dieper skuld gaan dompel”. So waarsku Neil Roets, uit- voerende hoof van die skuld- beradingsmaatskappy Debt Rescue, oor Eskom se jongste aansoek vir die heropening van tariefonderhandelinge vir 2015-16. Nersa… Continued

SA verbruikers kan hülle regmaak vir moeilike tyd die res van die jaar KAAPSTAD. – Olie, kos en die rand. Die drie bestanddele gaan Suid-Afrika se ekonomie en ver-bruikers se lot vir die res van die jaar bepaal, se die ekonoom Cees Bruggemans. Die olieprys-meevaller wat die afgelope sewe maande meer geld in verbruikers se… Continued

1 2

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Did you know?

You can start your application process already. Simply download your assessment or fill in our online application and get one step closer to becoming debt-free with Debt Rescue!

Subscribe to Our Weekly Email