Maroela Media


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

Suid-Afrikaanse verbruikers is vasgevang in ‘n knyptang van skerp prysstygings en stygende skuldvlakke. En kenners waarsku dat dit niks goed inhou vir die ekonomie nie. ‘n Ekonoom en skuldberader het hul kommer uitgespreek oor die huidige lot wat verbruikers in die gesig staar. Hulle wys daarop dat toestande al moeiliker vir verbruikers word, wat weer… Continued

Suid-Afrika het meer as 25 miljoen krediet-aktiewe verbruikers en die totale aantal uitstaande skuld van verbruikers is ongeveer R1,8 miljard. Dit is volgens statistiek van die skuldberadingsmaatskappy Debt Rescue. Neil Roets, Debt Rescue se bestuurshoof, sê die groei in krediet is kommerwekkend omdat al hoe meer Suid-Afrikaners in ʼn skuldstrik vasgevang word. Hy wys daarop dat… Continued

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!