Netwerk24


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

Die Covid-19-pandemie is dalk net die spyker in die doodskis van die Suid-Afrikaanse ekonomie wat dit in ’n diep en langdurige resessie kan dompel. Vir skuldbelaaide Suid-Afrikaners hou die beperkende maatreëls wat ingestel is vir die bekamping van Covid-19 niks goeds in nie, waarsku Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuldberadingsfirma Debt Rescue. Die ekonoom… Continued

“Skuld moet dringend verminder.”  Dit is Neil Roets, uitvoerende hoof van Debt Rescue, se ernstige waarskuwing aan Suid-Afrikaners nadat die kredietgraderingsagentskap Moody’s Investors Service Vrydag (01/11) besluit het om Suid-Afrika nog een heel laaste kans to gee as ‘n land op beleggingsgraad.  Roets se verbruikers met skuld kan dalk saam met die land oor die… Continued

Suid-Afrikaners, veral diegene met huisverbande, sal Donderdagmiddag weet of hulle meer vir hul skuld moet opdok as die Reserwebank die rentekoers sou verhoog. Intussen haal wêreldmarkte weer asem nadat die Federale Reserweraad (Fed) in Amerika besluit het om Amerikaanse rentekoerse vir eers onveranderd te hou. Die agterdeur bly egter oop vir ’n verhoging later vanjaar.… Continued

Die prys van ’n bruinbrood het in die afgelope twee weke met 30% gestyg en aartappels is nou 17,8% duurder as 14 dae gelede. Dit blyk uit Rapport se tweeweeklikse opname van kospryse by supermarkte. Pieter van Zyl van Aartappels SA sê die aartappelvoorraad is laag. “Daar is net te min aartappels. Die opbrengste is… Continued

Die rentekoers-skok van 0,5 persentasiepunt Donderdag is die eerste van vele vanjaar. Die prima rentekoers is nou 10,25% nadat die Reserwebank Donderdagmiddag die rentekoers met 0,5 persentasiepunt verhoog het. Ontleders verwag nóg rentekoersverhogings vanjaar vir ’n totaal van 1 persentasiepunt, asook ’n styging van 0,5 persentasiepunt in 2017, wat beteken dit is nog lank nie… Continued

Gaan sit dadelik om ’n tafel met jou familielede en vriende en stem in dat julle nie vanjaar Kersgeskenke gaan koop nie. Moenie buitensporig feesvier nie en moenie onnodige goed koop nie. Gebruik jou bonus of enige bykomende inkomste om skuld te delg. Dís die raad van Wendy Monk­ley, bemarkingshoof van die skuldberadingsfirma DebtBusters, nadat… Continued

Verbruikers verdrink in skuld, maar steeds word die kredietkaart gebruik. Volgens die jongste syfers van die Reserwebank skuld verbruikers krediteure byna R1?500?miljard in agterstallige skuld. Terwyl slegs 1,1?miljoen van Suid-Afrikaners 70% van die land se inkomstebelasting betaal, is daar tans 22,8?miljoen kredietaktiewe verbruikers. Daarby toon die kredietburomonitor van die Nasionale Kredietreguleerder dat byna 60% van… Continued

Suid-Afrikaanse maatskappye kan nie langer bekostig om stygings in die koste van invoer en elektrisiteit namens die land se verbruikers te dra nie. Ludovic Sudran, hoofekonoom by die interna­sionale handelskredietversekeraar Euler Hermes, waarsku dat dié prysstygings reeds Suid-Afrikaanse maatskappye se winsmarges onder groot druk geplaas het. Sudran meen die druk op maatskappye se marges kan… Continued

Cape Town – If Eskom’s tariff increase is approved, it would be a catastrophe for the consumer and would see millions more plunged into debt followed by a slew of bankruptcies for businesses and private individuals, according to a debt expert. The National Energy Regulator (Nersa) said on Wednesday that they would announce their decision… Continued

Lede van die publiek en kragverbruikers het tot 15 Junie om kommentaar te lewer op Eskom se aansoek om ’n totale tariefverhoging van 25,3% vir die jaar. Die Eskom-aansoek sal later Woensdag op die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) se webwerf gepubliseer word, het Nersa in ’n verklaring bekend gemaak. Dít nadat berig is Eskom sou graag… Continued

1 2

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Did you know?

You can start your application process already. Simply download your assessment or fill in our online application and get one step closer to becoming debt-free with Debt Rescue!

Subscribe to Our Weekly Email