Son


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

DONALD Trump was die absurdste “grap-naam” waaraan ons kon dink. Só het Matt Groening, skepper van die Amerikaanse TV-animasiereeks The Simpsons, vroeër vanjaar in ’n onderhoud met die Britse koerant The Guardian gesê. Dit was in reaksie op ’n vraag oor ’n episode waarin 16 jaar gelede voorspel is Trump sal eendag die president van… Continued

Rooivleis qaan tot 60% duurder word – ekonoom DIE dae van elke week ‘n vleisie op die vuur gooi, is waarskynlik verby. Terselfdertyd vaar Kaapstad se ekono­mie baie goed. Die ekonoom Dawie Roodt waarsku dat Suid-Afrikaners hulle sal moet voor­berei vir ‘n baie groot styging in die prys van rooivleis. Volgens hom gaan die prys… Continued

DIE verhoging van die rentekoers sal vanjaar ‘n helse impak op verbruikers hê. Lesetja Kganyago, presi­dent van die Reserwebank, het die repokoers met 0,50 persentasiepunte tot 6,75% verhoog. Dit beteken die prima rentekoers van banke word 10,25%. Die Reserwebank het 00k in November rentekoerse verhoog, met 0,25 persenta­siepunte, wat die tweede keer in 2015 was.… Continued

DIE klas van 2015 se matrieks gaan sukkel om werk te kry. Volgens Neil Roets, CEO van Debt Rescue, gaan minder as 4 uit elke 10 matrikulante jobs kry. Sowat 500 000 jeugdiges sal vanjaar deel van die werkloosheidsstatistieke uitmaak. Roets het aan Fin24 gesê slegs diegene met wiskunde- en wetenskapsvakke het ’n werklike kans… Continued

AL SAL die verwagte petrol- en dieselprysverlaging verligting bring vir verbruikers wat klaar diep in die skuld staan, kan dié verligting net tydelik wees, maan Neil Roets, CEO van Debt Rescue Vrydag. Die petrolprys sal na verwagting dié week met 51 c per liter afneem en die dieselprys met sowat 75 c per liter. Hoewel hy die… Continued

MOTORISTE kan van more Neil Roets, CEO van Debt om skielik meer skuld te af weer asem skep met die Rescue Neil Roets, het vroeer maak nie. prys van petrol en diesel wat gese hy hoop die verlaging Die hoofekonoom van die verlaag word. van die brandstofprys kan ook Efficient Group, Dawie Roodt, Vir 95-… Continued

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Did you know?

You can start your application process already. Simply download your assessment or fill in our online application and get one step closer to becoming debt-free with Debt Rescue!

Subscribe to Our Weekly Email