As jy nog nie na 2020 se Covid-19-wipwarit die gordel stywer getrek het nie, is dit nou die tyd om dit te doen – al is dit net omdat brandstofpryse vanjaar waarskynlik skerp gaan styg.
Nog die Verhoodge risiko dat hulle Covid-19 kan opdoen nog die fiet dat hulle nie geld het nie, gaan Suid-Afrikaners verhinder om die Swart Vrydag winskopies te jag.
Motoriste kan in Julie, betyds vir die wintervakansie, ’n skerp daling in petrolpryse verwag danksy die verrassende veerkrag van die rand en laer oliepryse. Die onafhanklike ekonoom Dawie Roodt verwag petrolpryse kan met tussen 60c en 64c per liter daal, en diesel kan met sowat 60c per liter daal. “Die rand het in die eerste […]
Hanlie Stadler Suid-Afrikaanse verbruikers moet huile gereed maak vir ‘n moeilike jaar. Die petrolprys styg reeds Woensdag met tot 50c per liter en dit is dalk nie naastenby die slegste niius wat skuldbelaaide verbruikers sai moet verdumme. Inflasie – veral wat kospryse betref – gaan nog geruime tyd hemelhoog wees, met veral vleispryse wat volgens […]
Suid-Afrikaners, veral diegene met huisverbande, sal Donderdagmiddag weet of hulle meer vir hul skuld moet opdok as die Reserwebank die rentekoers sou verhoog. Intussen haal wêreldmarkte weer asem nadat die Federale Reserweraad (Fed) in Amerika besluit het om Amerikaanse rentekoerse vir eers onveranderd te hou. Die agterdeur bly egter oop vir ’n verhoging later vanjaar. […]
Johannesburg. – Die Reserwebank se onverwagse aggressiewe verhoging van die rentekoers gister gee mense op Skuldbult min of geen beweegruimte nie. Dit is minstens die derde swa- re slag vir Suid-Afrikaners naas die verswakking van die rand en die droogte en sy gepaardgaande hoër kospryse, maar daar kom heel moontlik nóg ‘n paar, soos hoër […]