Radio Rosestad


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

Meer as 18 000 skuldbevele vir altesaam R283 miljoen is in Februarie vanjaar uitgereik. Statistieke Suid-Afrika sê die getal bevele is 7% laer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. ‘n Woordvoerder van die maatskappy, Debt Rescue, Neil Roets, sê die huidige ekonomiese onsekerheid, en ‘n moontlike verhoging van 50 sent in die brandstofprys beteken dat… Continued

Die uitvoerende hoof van Debt Rescue, Neil Roets, sê verbruikers kan nie die brandstofheffing te midde van groeiende skuldvlakke en skerp stygende lewenskoste bekostig nie, en die regering behoort meer te doen om mense te help. Hy sê hoewel die petrolheffing ‘n betekenisvolle vorm van inkomste vir die staat is, is dit saam met die… Continued

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Did you know?

You can start your application process already. Simply download your assessment or fill in our online application and get one step closer to becoming debt-free with Debt Rescue!

Subscribe to Our Weekly Email