-->

Beeld


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

Volgens Debt Rescue moet verbruikers die volgende wenke wat werk gebruik om slaggate vermy:  Nie beplan vir die toekoms nie.  Een van die grootste foute wat verbruikers maak, is om nie te beplan nie. Jy moet ’n begrotingsplan opstel. Dit sal jou help om ’n prentjie te skets oor waar jy moet sny en hoeveel… Continued

Die herroeping van polonie en ander verwerkte vleisprodukte weens ‘n listeriose-uitbreking sal ‘n reuse-impak op die heel armste deel van die bevolking hê. Dit is omdat dié deel staatmaak op dié goedkoop bron van proteïene, sê Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuld beradings groep Debt Rescue. Volgens die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het… Continued

Olikheid wag na Kerstyd se vrolikheid  Vida Booysen Suid-Afrikaners het reeds van die meeste skuld ter wêreld en dit gaan waarskynlik in 2018 rekordvlakke haal. Verbruikers besnoei duidelik nie hul uitgawes nie, sê Neil Roets, uitvoerende hoof van Debt Rescue. Met groot stygings in voedselpryse asook ander noodsaaklike hulpbronne lê ‘n besonder onstuimige rit in… Continued

Hanlie Stadler Suid-Afrikaanse verbruikers moet huile gereed maak vir ‘n moeilike jaar. Die petrolprys styg reeds Woensdag met tot 50c per liter en dit is dalk nie naastenby die slegste niius wat skuldbelaaide verbruikers sai moet verdum­me. Inflasie – veral wat kospryse betref – gaan nog geruime tyd hemelhoog wees, met veral vleispryse wat volgens… Continued

Die verwagte verhoging van 95c/liter in die prys van diesel en 85c/liter in die prys van pe­trol gaan verbruikers swaar tref. Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuldbestuursmaat- skappy Debt Rescue, se die kort- tot mediumtermynvoor- uitsigte vir verbruikers lyk al hoe droewiger. Boonop word verwag dat voedselpryse vanjaar met tot 12% gaan styg. Die… Continued

Suid-Afrikaners, veral diegene met huisverbande, sal Donderdagmiddag weet of hulle meer vir hul skuld moet opdok as die Reserwebank die rentekoers sou verhoog. Intussen haal wêreldmarkte weer asem nadat die Federale Reserweraad (Fed) in Amerika besluit het om Amerikaanse rentekoerse vir eers onveranderd te hou. Die agterdeur bly egter oop vir ’n verhoging later vanjaar.… Continued

“Geen beweegruimte meer oor vir dié wat op skuld leef” Die Reserwebank se onverwags aggressiewe verhoging van die rente- koers gister gee mense op Skuld- bult min of geen beweegruimte. Dit is minstens die derde sware slag vir Suid-Afrikaners naas die verswakking van die rand en die droogte en sy gepaardgaande hoér kospryse, maar daar… Continued

Finansiele ramp wag as skuld nie in bedwang gehou word Kaapstad. – Gaan sit dadelik om ‘n tafel met jou familielede en vriende en stem in dat julle nie vanjaar Kersgeskenke gaan koop nie. Moenie buitensporig feesvier nie en moenie onnodige goed koop nie. Gebruik jou bonus of enige bykomende inkomste om skuld te delg.… Continued

Suid-Afrikaanse verbruikers is nou byna by breekpunt, het Neil Roets, uitvoerende hoof van Debt Rescue, Dinsdag aan Fin24 gese. “As Nersa (die energiereguleer- der) Eskom se versoek om ‘n 25%-verhoging toegestaan het, sou dit bygedra het tot die finansi- ele druk op verbruikers, verai in die lig van die ander prysverhogings, soos die petrolprysverhoging, die… Continued

Bankrotskap talle se voorland As die Nasionale Ener- giereguleerder (Nersa) Eskom se aansoek vir ’11 25%-kragverhoging toe- staan, is dit ” ‘n ramp wat miljoene verbruikers in die- per skuld gaan dompel”. So waarsku Neil Roets, uit- voerende hoof van die skuld- beradingsmaatskappy Debt Rescue, oor Eskom se jongste aansoek vir die heropening van tariefonderhandelinge… Continued

1 2

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Subscribe to Our Weekly Email