Beeld


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

Finansiele ramp wag as skuld nie in bedwang gehou word Kaapstad. – Gaan sit dadelik om ‘n tafel met jou familielede en vriende en stem in dat julle nie vanjaar Kersgeskenke gaan koop nie. Moenie buitensporig feesvier nie en moenie onnodige goed koop nie. Gebruik jou bonus of enige bykomende inkomste om skuld te delg.… Continued

Suid-Afrikaanse verbruikers is nou byna by breekpunt, het Neil Roets, uitvoerende hoof van Debt Rescue, Dinsdag aan Fin24 gese. “As Nersa (die energiereguleer- der) Eskom se versoek om ‘n 25%-verhoging toegestaan het, sou dit bygedra het tot die finansi- ele druk op verbruikers, verai in die lig van die ander prysverhogings, soos die petrolprysverhoging, die… Continued

Bankrotskap talle se voorland As die Nasionale Ener- giereguleerder (Nersa) Eskom se aansoek vir ’11 25%-kragverhoging toe- staan, is dit ” ‘n ramp wat miljoene verbruikers in die- per skuld gaan dompel”. So waarsku Neil Roets, uit- voerende hoof van die skuld- beradingsmaatskappy Debt Rescue, oor Eskom se jongste aansoek vir die heropening van tariefonderhandelinge… Continued

Olie, kos en die rand. Die drie bestanddele gaan Suid-Afrika se eko- nomie en verbruikers se lot vir die res van die jaar bepaal, se die ekonoom Cees Bruggemans. Die olieprys-meevaller wat die afgeiope sewe maande meer geld in verbruikers se sak geplaas het, loop Woensdag amptelik ten einde. Die petrolprys styg om middernag met… Continued

Sowat 5,7 miljoen verbruikers kan bevoordeel word deur die kredietinligtingsamnestie wat op 1 April in werking tree. Dit is volgens die jongste kredietburoverslag vir die kwartaal tot einde Desember se inligting wat toon sowat 5,7 miljoen verbruikers is op die sogenaamde “swartlys”. Dit is verbruikers wat ’n hofbevel oor skuld op hul naam het of… Continued

Die kabinet se goedkeuring van ’n kredietinligtingsamnestie verlede week kan verbruikers wat reeds skuldprobleme het, net verder in die skuld dompel. Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuldberadingsfirma Debt Rescue, sê die amnestie sal kredietburo’s boonop eintlik impotent maak. Hulle sal nie meer die kredietgeskiedenis mag hou van mense wat nie hul skuld betaal het… Continued

1 2

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Did you know?

You can start your application process already. Simply download your assessment or fill in our online application and get one step closer to becoming debt-free with Debt Rescue!

Subscribe to Our Weekly Email