-->

Sake24


The industry’s top experts offer their best advice, research, how-to’s, and insights

Beleérde SAIDseslegte skuld skietmet 50% op Jan Taks seslegteskuldvan belastingbetalers wat weier om hul aanslae te betaal, het binne net een jaar met meer as 30% gestyg. Die Suid-AfrikaanseInkomstediens (SAID) het by navraag gesê sy uitstaande slegteskuld wastwee weke gelede R150miljard. ‘n Jaarvroeër was dit R139miljard – 30% meer asdie slegteskuld wat dit in Februarie… Continued

Hanlie Stadler Suid-Afrikaanse verbruikers moet huile gereed maak vir ‘n moeilike jaar. Die petrolprys styg reeds Woensdag met tot 50c per liter en dit is dalk nie naastenby die slegste niius wat skuldbelaaide verbruikers sai moet verdum­me. Inflasie – veral wat kospryse betref – gaan nog geruime tyd hemelhoog wees, met veral vleispryse wat volgens… Continued

Die verwagte verhoging van 95c/liter in die prys van diesel en 85c/liter in die prys van pe­trol gaan verbruikers swaar tref. Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuldbestuursmaat- skappy Debt Rescue, se die kort- tot mediumtermynvoor- uitsigte vir verbruikers lyk al hoe droewiger. Boonop word verwag dat voedselpryse vanjaar met tot 12% gaan styg. Die… Continued

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Subscribe to Our Weekly Email