Verbruikers gewaarsku om nie te raak aan die betaling van hul debietorders nie

Verbruikers, beide hier en in die buurlande word gewaarsku om nie, tydens die inperking roekeloos te raak met die betaling van hul debietorders nie. Maatskappye wie se werkers nie tuis kan werk nie, is reeds in kennis gestel dat hulle miskien slegs ‘n persentasie of geen salaris mag kry nie. Die Suid- Afrikaanse Ekonoom, Neil Roets met sy mening…

Trending

Let Us Help You

I agree to the processing of my personal information as outlined in the Privacy Notice.

Your Submission was successful