SA Gaan Swoeg

DIE verhoging van die rentekoers sal vanjaar ‘n helse impak op verbruikers hê.

Lesetja Kganyago, presi­dent van die Reserwebank, het die repokoers met 0,50 persentasiepunte tot 6,75% verhoog. Dit beteken die prima rentekoers van banke word 10,25%.

Die Reserwebank het 00k in November rentekoerse verhoog, met 0,25 persenta­siepunte, wat die tweede keer in 2015 was.

Die moontlikheid dat die piys van Suid-Afrika se sta- pelvoedsel – mieliemeel – met 50% sal ver­hoog, is 00k baie goed.

Kenners is dit eens dat baie mense in die land honger sal ly.

Die waardevermindering van die rand sal verder veroor- saak dat goed wat ingevoer word, pryse sal opjaag.

Dit sluit in vyf miljoen ton mieliemeel wat landwyd vervoer sal moet word.

Omdat die spoorweg nie oral kan uitkom nie, sal dit 00k per pad vervoer moet word.

Neil Roets, CEO van een van die land se grootste skuldberadingsfirmas, Debt Rescue, meen die onmiddellike toekoms lyk vrot vir verbruikers.

Roets het gese Suid-Afri­kaners is die mense wat die meeste ter wereld leen – volgens ‘n onlangse opname wat die Wereldbank gedoen het.

Volgens die National Credit Regulator (NCR) het 10,26 miljoen mense rekenings wat drie maande ag- terstallig is.

Fitch en Standard and Poor’s, wat die ratings bestudeer, het voorheen gewaarsku Suid-Afrika se bonds kan tot junk status afgegradeer word as die ekonomie nie verbeter nie.

Richard Mahoney, Wes-Bankse hoof van handelsmerk en kommunikasie, se die verhoging op motor- paaiemente is dalk net R20 of R30, maar die uitwerking van ‘n reeks rentekoersver- hogings sal hulle laat geld.

Die afgelope twee jaar het rentekoerse nou al met 2,25 persentasiepunte gestyg, wat neerkom op R290 op ‘n motorlening van R250 000 wat oor 72 maan­de afbetaal word teen ‘n rentekoers van prima plus 1,5 persentasiepunt.

“Dis ‘n uitstekende voor- beeld van waarom ons ‘n beroep op verbruikers doen om ‘n bietjie vet in hui motorkoop-begroting in te bou,” se Mahoney.

‘n Rentekoersverhoging van 0,5 persentasiepunte beteken dat jy R33i,26 per maand meer sal betaal op ‘n 20 jaar-verband van Ri miljoen as jy die prima

SONLANDERS het intus- sen behoorlik gal gebraak op social media platforms oor die verhoogde rente­koers.

Soraya Pereira skryf: “Hierdie is ‘n joke!

“Die kospryse gaan dan elke week op. Wat is next?”

Riaan Groenewald glo op sy beurt die prez is die rede hoekom hy die stygings aan sy bas sal voel.

“Hoekom moet ons be- taal as (pres.) Zuma ver- antwoordelik is vir hierdie crap?” wou Groenewald weet.

Maria Young voel op haar rentekoers betaal op jou huisverband.

As jou huisverband by- voorbeeld R2 miljoen is, sal jy dus R662,52 meer in jou begroting moet vind.

Op jou motorpaaiement sal jy R24,6i meer per maand betaal vir elke R100 000 wat jy vir jou motor geleen het en oor vyf jaar (60 maande) afbetaal.

As jy dus ‘n motor van R300 000 ry, sal jy R73,83 beurt jammer vir mense wat nog uitstaande skuld het om te betaal.

“Welgedaan, ANC. Nou moet die massas honger ly,” het Young sarkasties gese.

Neil Roets, CEO van Debt Rescue, het hierdie raad vir reeds “voos geslane” verbruikers:

1. Dis noodsaaklik dat jy ‘n begroting opstel en daar- by hou.

2. Leef binnejou vermoe.

3. Spaar so veel as moontlik.

4. Koop kontant. Moenie skuld maak vir daaglikse benodigdhede nie. Gebruik
meer moet opdok.

Ontleders verwag nôg rentekoersverhogings van­jaar vir ‘n totaal van 1 per­sentasiepunt, asook ‘n sty- ging van 0,5 persentasie­punte in 2017, wat beteken dit is nog lank nie âl pyn vir verbruikers met skuld nie.

Seeff verwag selfs dat die rentekoers vanjaar al met 3 persentasiepunte sal styg. – Eie Verslaggewer skuld net om duur bates soos eiendom en voertuie te koop.

5. Skep ‘n noodfonds vir onvoorsiene en voorsiene groot uitgawes, soos die versiening van jou motor of ‘n gesondheidskrisis.

6. Onderskei tussen wat jy wil hê en wat jy moet hê – moenie probeer mee- ding met die bure nie.

7. Gaan sien jou bank of ander kredietverskaffer sodra jy begin vasbrand.

8. As dit nie genoeg is nie, gaan sien ‘n skuldbera- der. Dit sal keer dat jy vir agterstallige skuld vervolg word.

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry

Need immediate financial help?

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Subscribe to Our Weekly Email