Stinker

Terwyl verbruikers nog steier onder die brandstof prys verhoging van 260per liter vir 95-oktaan-petrol en 24c per liter vir diesel, is daar reeds sprake van nog ‘n verhoging van sowat 25¢per liter in Augustus. Neil Roets, uitvoerende hoof van Debt Rescue, sé maandelikse prys skokke raak moeilik vir verbruikers. “Meer as die helfte van verbruikers is drie of meer maande agterstalligmet skuldbetalings- en die syfer sal na verwagting verder styg.” Hy sê byna alle skuldberadingsmaatskappye sien dubbel syfer groei in hul kliénte basis. Paul Makube, senior landbou-ekonoom
van FNB AgriBusiness, sê 95-oktaan-petrol is nou op ‘n rekord hoogte punt van R16,02per liter in die binneland.
Dit sal die kostevan landbou produksie beïnvloed – en na die verbruiker deurgegee word.

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Did you know?

You can start your application process already. Simply download your assessment or fill in our online application and get one step closer to becoming debt-free with Debt Rescue!

Subscribe to Our Weekly Email