Verbruikers Kan Nie Die Brandstofheffing Bekostig Nie

Die uitvoerende hoof van Debt Rescue, Neil Roets, sê verbruikers kan nie die brandstofheffing te midde van groeiende skuldvlakke en skerp stygende lewenskoste bekostig nie, en die regering behoort meer te doen om mense te help.

Hy sê hoewel die petrolheffing ‘n betekenisvolle vorm van inkomste vir die staat is, is dit saam met die skerp stygende petrolpryse onbekostigbaar vir verbruikers.

Roets sê April se brandstofprysverhogings het ‘n verhoging van 30 sent ‘n liter in die algemene brandstofheffing ingesluit.

Need immediate financial help?

Thank you!

We look forward to the opportunity to get you debt-free!

Subscribe to Our Weekly Email