Volgens Debt Rescue moet verbruikers die volgende wenke wat werk gebruik om slaggate vermy: 

Nie beplan vir die toekoms nie. 

Een van die grootste foute wat verbruikers maak, is om nie te beplan nie. Jy moet ’n begrotingsplan opstel. Dit sal jou help om ’n prentjie te skets oor waar jy moet sny en hoeveel jy meer moet betaal om jou skuld af te betaal. Kies ‘n plan wat vir jou gaan werk. 

Nie jou bestedingsgewoontes verander nie. 

Om jou bestedingsgewoontes te verander kan ’n uitdaging wees. Begin om te sny en nie onnodig geld te bestee nie. 

Die afbetaling van veelvuldige skuld. 

Begin om die skuld met die hoogste rentekoers af te betaal. Sodra jy dit vereffen het, betaal jy die rekening met die volgende hoogste rentekoers af. 

Om dit alleen aan te pak.

As jy finansieel sukkel en nie weet waar om vir hulp aan te klop nie, is skuldberaders, soos Debt Rescue, ’n opsie. 

Trending

Let Us Help You

I agree to the processing of my personal information as outlined in the Privacy Notice.

Your Submission was successful